woordeloos

Ek het nie vanaand veel om oor te skryf nie, haar hande vanoggend in myne , haar lippe teen myne. En dan was daar vanmiddag se drukkie. Ek wil haar vashou tot ek al die pyn en hartseer uit haar uit getrek het en dat sy weer daardie glimlag van haar het, Daardie glimlag is nog steed my gunsteling en gaan altyd wees.

Ek voel vanaand asof ‘n deel van my weg is en dat dit nooit weer gaan reg wees nie, daar is net soveel wat ek nog saam met haar wil ervaar, soveel goed wat ek wil doen en sien saam met haar. Daar is soveel oggende, middae en aande wat nog moet gebeur ….

Ek verlang vanaand na haar…

Laat 'n boodskap

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out /  Verander )

Google photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google. Log Out /  Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out /  Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out /  Verander )

Connecting to %s