Leesdag

Ek het gestraand lank gele en dink , gele en verlang. Na sy gister vir my gese het van die pyn in haar bors is al wat ek gister wou doen om haar vas te hou, haar lanks my op die bed trek en net le tot sy beter voel.

Ek verlang vandag baie , maar darm kon ons so bietjie praat vanoggend, dis rerag iets wat ek mis. Daardie bel en gesels, net oor random dinge wat aangaan, of wat die girls die aand gedoen het. Wat sy gedoen het voor sy uitgepass het.

Ek sou graag vandag die girls wou gaan oplaai het, hulle gevat het vir ‘n movie en milkshakes sodat C ‘n dag vir haarself het, dat sy bietjie kan rus en goedjies doen wat sy wil. Dalk self een van haar maandlikse doelwitte kan gaan doen, haarself bietjie bederf want sy verdien dit.

Ek hoop werklik sy gaan nog lank in my lewe wees.

Laat 'n boodskap

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out /  Verander )

Google photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google. Log Out /  Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out /  Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out /  Verander )

Connecting to %s