tyd

Soos ek hier sit is al wat ek soek een dag saam met haar, ek het dit al vantevore gese, maar ek wil haar vir ‘n dag vir myself he sonder die res van die wereld.

Ek weet dis nie moontlik nie maar dink dit sal ongelooflik wees. Heelpad huistoe het ek aan haar gedink en hoe lekker dit sou wees om haar glimlag weer te kan sien…

Laat 'n boodskap

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out /  Verander )

Google photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google. Log Out /  Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out /  Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out /  Verander )

Connecting to %s