Jou oë

Ek het nou lughawe toe gery, om my broer te gaan oplaai en die hele pad soentoe kon ek net aan haar dink. Hierdie ongelooflike asemrowende vrou wie ek leer ken het, wie oopgemaak het teenoor my…

Soos ek die sit spoel al die gebeur van die dag deur my, al die emosie, al die liefde en verlang ek vanaand meer na haar as wat ek nog het. Ek wil in haar arms wees, haar vel teen myne voel en haar reuk ruik. My hand oor haar gesig streel soos sy vir my glimlag, na my staar met daardie beeldskoon oë van haar…

Laat 'n boodskap

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out /  Verander )

Google photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google. Log Out /  Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out /  Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out /  Verander )

Connecting to %s