Rocco con Pollo

Ek het vanaand vir hulle kos gemaak, ons het tyd saam van my vriende spandeur. Ek het gestaan en kyk hoe die girls lekker lego bo en speel, ons het in die donker gaan loop.

Ek het haar by my gehad, en besef toe hulle moes ry en ek amper in trane wil uitbars net weereens hoeveel hulle vir my geword het. Wat hulle vir my beteken en hoe sy my lewe verbeter het. Vanaand was nog die moeilikste wat dit was om te groet, om te moet nag se en nie Lanks haar te kan gaan inkryp nie. Hulle twee nie in die bed te kan sit nie.

Ek is lief vir die drie stouters wat my lewe so verryk het met vreugde. En ek hoop hulle slaap vanaand met vreudevolle drome

Laat 'n boodskap

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out /  Verander )

Google photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google. Log Out /  Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out /  Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out /  Verander )

Connecting to %s