vanaand en eendag

Ek het vanaand nie te veel om te se nie, dink vandag het vir my baie rustigheid gegee or waar ek tans is. Ek het iemand in my lewe waarvoor ek nie net lief is nie maar waar ek weet hoe sy oor my voel. Ek het iemand in my lewe vir wie ek oneindig lief is en wat vir my gelukkig maak , selfs met als wat aangaan, die goed wat ons nog moet uitsorteer, eks net op ‘n plek waar ek vrede het en gelukkig is.

Die wit hasie kyk vanaand weer na my en ek sit en dink aan haar, daardie soen vanmiddag na die pad huis toe , hoe ek die emosie, die passie daarin kon aanvoel, kon voel dat sy saam my wou uitklim, op my bed wou gaan le het en teen my opkrul.

En dan is daar die twee oulikste stouties, een was vandag bietjie “siek” en het die wereld op hol gehad want mense (onderwysers) kan nie net bietjie dink nie. Vir daardie twee het ek ook werklik lief, want toe ek hoor S is onder die weer toe wou ek self terug jaag en haar gaan haal en seker maak sy is okay. Ek het geheg geraak aan hulle op ‘n manier wat ek nooit gedink het moontlik sou wees nie.

Ek sluit af met die laaste gedagte , ek gaan vir haar die tyd gee waarvoor sy gevra het, want ek weet sy moet dit doen, en eks net liewer vir haar daaroor. Ek gaan haar die tyd gee want ek is lief vir haar, en in die laaste paar maande het sy my lewe soveel beter gemaak, al dink sy nie al dag so nie, sy het. En daarom sal ek altyd haar beste vriend bly, haar beste mens wees, die een wees of wie sy kan staat maak selfs op die moeilikste van dae, en op die ou end die een wees met wie sy gaan trou

Laat 'n boodskap

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out /  Verander )

Google photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google. Log Out /  Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out /  Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out /  Verander )

Connecting to %s