Die wit haasie

Dis snaaks hoe ‘n klein geskenk ‘n mens se lewe elke dag kan beter maak. Selfs na ‘n dag waar ek so bietjie furstreerd geraak het as ek kyk na die wit hasie wat hier op my lessenaar staan dan dink ek aan wat dit vir my beteken , wat sy vir my beteken.

Elke keer wat my oog dit van dink ek aan als wat , die aande van sagte woorde, die dae van wilde soene, haar hand in myne, en daardie stil rustigheid wat sy vir my gee as ons saam le en gesels.

Ek sou graag vanaand haar hier lanks my wou gehad het om te gesels , net te wees en haar hartjie rustig maak sodat sy vir eens kan deurslaap terwyl ek die nagskof vat…

Laat 'n boodskap

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out /  Verander )

Google photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google. Log Out /  Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out /  Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out /  Verander )

Connecting to %s