Salf

Vandag was weer een van daardie dae wat ek sal onthou , ek het meeste van die dag saam met my drie girls spandeer. En ek moet se hulle gesigte gaan defnetief vanaand in my gedagtes en drome draai.

Ons het lekker geswem en gespeel, gesit en geluister na hulle woorde. Ek het na haar gesig gekyk, en haar hand in myne het my dag gemaak.

Ek sit nou en dink aan die twee stouties en wens ek kon hulle help met salf, ‘n aircon en al die liefde wat ek vir hulle kan gee. En net daar lanks hulle en hul ma wees, help om hulle stil en rustig te kry, sodat hulle rustig droomland in kan dwaal.

Dis aande soos vanaand wat die moeilik is om te groet, maar ook my genot gee as hulle vir my waai en drukkies gee of soentjies waai.

Ek wens einklik die aand kan vinnig verbygaan sodat ek haar more kan sien en gesels, ‘n soen of twee kan steel en haar rustigheid in haar hartjie kan gee. Ek wil haar die nuwe huis gaan wys , en dagdroom oor waar ons als sal pak. Nuwe kleure kies vir die mure en stry oor die vloere.


miluji tě a vždycky budu

Laat 'n boodskap

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out /  Verander )

Google photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google. Log Out /  Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out /  Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out /  Verander )

Connecting to %s