Miluji tě

Ek wil jou he
ek wil die klein goed doen
jou in die oggend soen
jou help kos maak 
jou help met die kiddies
joe kielie en maak giggel
vir jou sjokelade bring
jou rug vryf en maseer
ek wil jou hand vas hou
in jou oë staar 

ek wil met jou stry 
met jou redeneer
vir jou kwaad word 
met jou opmaak 
ek wil hulle oppas
hulle besig hou as jy rus

ek wil met jou wees
my drome met  jou deel
jou na partykies toe vat 
jou oppas en oor jou bekommerd wees
jou vryheid gee
jou by my hou

ek wil met jou le en gesels
ek wil saam jou wakker wees
ek wil saam met jou stil wees
en saam met jou lag
ek wil met jou liefde maak 
deel van jou wees

ek gee my liefde vir jou 

Laat 'n boodskap

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out /  Verander )

Google photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google. Log Out /  Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out /  Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out /  Verander )

Connecting to %s