vždy druhý nejlepší

Ek het vandag opgestaan met die idee dat dinge anders sou wees, die laaste 2 dae was vir my lekker gewees want ekt tyd gehad saam die mens wat my die gelukkigste maak. Ons kon gesels en net by mekaar wees.

Nou is dit weer naweek en ek is nog heeldag furstreed en geiriteerd , dit wat ek wil he kan ek nie kry nie , en wat my furstreer is nie dat ek dit nie kan kry nie maar die feit dat ek dit nie moet wil he nie.

Ek besef elke keer as ek na die foto van daardie stouters kyk hoekom ek moet ophou , dat ek nie hulle lewe in choas kan dompel nie maak nie saak hoe dit my laat voel nie.

Ek voel vandag baie dinge, geskeer tussen twee idees, twee lewens…

Ek gee dit als vir jou , net vir jou my nakkie

Laat 'n boodskap

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out /  Verander )

Google photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google. Log Out /  Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out /  Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out /  Verander )

Connecting to %s