Daardie oomlik…

Daar is ‘n paar oomlike in die lewe wat altyd uitstaan. En ek het vandag een van hulle gehad, ek het besef toe ek vanoggend wakker skrik uit ‘n droom wat ek nog nooit gehad het nie , ‘n droom wat ek nooit gedink het ek sal he nie…

Ek het dit vandag daardie oomlik oor en oor besef dat ek weet wat ek werklik wil he, wat ek nog altyd wou , iemand wat my lief het , vir wie ek is, met al my wonde en skade en volkak wees.

Daar is drie gesigte wat ek voor my sien soos ek hier sit, drie mense wat ek nooit wil seermaak nie want hulle het skielik , uit die bloute van my doellose lewe vir my gewys wat dit is om weer te voel, weer om te gee vir iemand anders, vir hulle sal ek als gee…Moet ek als gee..

Laat 'n boodskap

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out /  Verander )

Google photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google. Log Out /  Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out /  Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out /  Verander )

Connecting to %s