Op besig dae

Wanneer ons besig is , op daardie mal dae by die werk, is jy nog steeds die een persoon vir wie ek ‘n bootskap wil stuur , al is dit net ‘n kort sin, “eks lief vir jou”, om vir jou te herriner ek dink aan jou selfs al hol die wereld met my rond.

Vandag was vir jou een van daardie dae, en ek weet dit gaan die heel week so wees, maar daardie kort bootskappe van jou gee my meer geluk as wat ek vir jou sal kan wys of së of beskryf. Dit wys vir my hoe jy werklik voel, dat ek in jou gedagtes is op die dae wat dit voel die wereld hardloop met jou weg. En daardie gevoel wat jy vir my gee is ongelooflik.

Ek sit vanaand weer hier en bedink my lewe sover met jou , met die wete dat jy iemand is met wie ek nog baie jare gaan sit en gesels, voor gaan glimlag , simpel fotos voor gaan neem , en so elke nou en dan ‘n briefie gaan skryf. Want jy hou hulle na aan jou hart, jy lees hulle oor en oor en probeer onsyfer wat ek voel.

En dis maklik en eenvoudig , ek is nie net mal verlief op jou nie , maar aanvaar jou nes jy is , en daar is meer liefde vir jou in my as wat ek ooit gedink het ek vir iemand anders sal kan he.

Laat 'n boodskap

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out /  Verander )

Google photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google. Log Out /  Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out /  Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out /  Verander )

Connecting to %s