jy…

Jy is die mens wat my lewe verander het, wat ek wil he my lewe moet verander.

Die idee van jou nie in my lewe he nie laat my hart sink , laat my oë optraan. Ek le vanaand wakker en al waaraan ek kan dink is waardeer ek jou laat gaan, ek wonder hoe ek dit kan beter maak en makliker maak maar kry nie die antwoord nie. Ek weet wel dat ek daar sal wees , altyd…

Ek is lief vir jou en als wat jy is.

Laat 'n boodskap

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out /  Verander )

Google photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google. Log Out /  Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out /  Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out /  Verander )

Connecting to %s