Ek sal jou in die donkerte volg…

Hoe beskryf jy in woorde hoe jy oor iemand voel. Hoe heg mens woorde aan al die gevoelens en emosies.

Die die beste wat ek kan doen is om dit so eenvoudig moontlik te stel. Sy het my lewe verander op maniere wat ek nooit verwag het nie. My gewys dat ek weer vir iemand anders wil lewe en dat ek opofferings sal maak vir ander.

Elke keer wat ek na die fotos kyk, en daardie gesiggies en glimlae sien, dink ek oor hoe my lewe kan wees, hoe ek my lewe wil he. Ek sien in hulle oë nog baie jare, groot word met liefde om hulle.

Ek sit vanaand en dink aan die tyd en energie wat ek sal opoffer vir die geluk wat sy verdien, die aandag wat sy moet kry. Die simpel lag , die trane wegvee. Ek wil haar ondersteun, deur als want mag kom, die maklike dae, die lekker dae, die moeilike dae.

Ek sien wie sy is , en wat sy als wil en kan wees.

If Heaven and Hell decide
That they both are satisfied
Illuminate the No's on their vacancy signs
If there's no one beside you
When your soul embarks
Then I'll follow you into the dark

Laat 'n boodskap

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out /  Verander )

Google photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google. Log Out /  Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out /  Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out /  Verander )

Connecting to %s