gee my jou hand

ek voel vanaand klein
soos 'n kind in die donker
eensaam in hierdie stilte
my hart smag na klank
maar die stilte sluk my in
keer op keer op keer
as ek in jou oë kyk
sien ek die toekoms
die pulsslag verstom my
my hande leeg
die koue bed verstrengel my
jou hand uitgesteek
ek wil gryp
ek wil vashou 
ek wil beter word
my vrees vir jou 
is die donker wat jou by my steel

Na daardie gesiggies het ek als besef, als wys geword. Ek weet wat ek wil he, wat ek sal kies , elke keer.

Laat 'n boodskap

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out /  Verander )

Google photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google. Log Out /  Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out /  Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out /  Verander )

Connecting to %s