my laaste gedagte

My laaste gedagte in die aand is jy, die woorde wat ons gedeel het, die gevoel tussen ons. Ek dink nou aan jou laaste fototjie en hoe dit my maak glimlag het, daardie gesiggie vol cupcake. Daardie gevoel wat ek nooit gedink het ek sal he nie. Jy maak my anders kyk na die wereld.

Mense verander nie, maar hulle kan groei , ander kante van hulself ontdek. Jy maak my gedagtes oop vir nuwe idees, en maak my smag na nuwe ervarings… selfs die wat my gaan toets…

Laat 'n boodskap

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out /  Verander )

Google photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google. Log Out /  Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out /  Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out /  Verander )

Connecting to %s