Vroe oggend liefde

Ek het gestraand nie baie geslaap gekry nie, en ja my hond het part gespeel daarin, maar ek dink die afwagting vir jou om vanoggend by my te kom draai is wat my wakker gemaak het. Die idee om jou self vir daai kort rukkie by my te he was wat my wakker gehou het. Die gedagtes van gaan jy daar wil bly tot ons nie meer kon nie…

En toe jy daar aankom, jou beelskoon gesig, jou glimlag het als die moeite werd gemaak. Ek wens ek kon jou elke dag, elke oggend vasdruk teen my. My aand met jou deel, my drome en ja selfs my nagmerries.

Daardie driekwartuur het als vir my beteken vandag. Ek het jou nie vandag gesien nie, maar jy was hier by my. Ek hoop ek gaan nog baie sulke oggende met jou kan deel, jou gesig sien, jou hand vat en my drome vir jou uitspel.

Laat 'n boodskap

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out /  Verander )

Google photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google. Log Out /  Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out /  Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out /  Verander )

Connecting to %s